’N Mosterdsaad

Mosterdsaad.jpg

Bekende evangelis Angus Buchan neem lesers in ’n Mosterdsaad op ’n jaarlange reis deur God se Woord.
Die 366 oordenkings is nie net vir “super-gelowiges” nie, maar elkeen wat elke dag opstaan en vir God leef deur elke dag se uitdagings. Hierdie grootdruk-dagboek is vir elke kind van God wat geloof soos ’n mosterdsaad nodig het om in God se volle genade te wandel en die koninkryk te ontvang wat Hy vir hulle voorberei.

 
Angus Buchan